Tydens sy Damaskus ervaring het die apostel Paulus die vraag aan Y'shua gevra, "Wie is U, Meester?" Dit is die uitgangspunt van hierdie boek dat die Skrif in sy geheel 'n mens nie in die duister laat oor die antwoord op hierdie, en ander soortgelyke vrae oor die Messias nie. Daar is 'n duidelike en eenstemmige boodskap wat van die eerste tot die laaste bladsy in die Skrif tot ons kom, oor watter soort Messias die profete verwag het, hoe Y'shua, die Messias homself bekendgestel het en wat sy onmiddellike apostels na Hom, ...
Read More
Tydens sy Damaskus ervaring het die apostel Paulus die vraag aan Y'shua gevra, "Wie is U, Meester?" Dit is die uitgangspunt van hierdie boek dat die Skrif in sy geheel 'n mens nie in die duister laat oor die antwoord op hierdie, en ander soortgelyke vrae oor die Messias nie. Daar is 'n duidelike en eenstemmige boodskap wat van die eerste tot die laaste bladsy in die Skrif tot ons kom, oor watter soort Messias die profete verwag het, hoe Y'shua, die Messias homself bekendgestel het en wat sy onmiddellike apostels na Hom, aangaande Hom geglo, en as uitvloeisel hiervan, aan andere verkondig het.
Read Less
Add this copy of Met Krag Verklaar as die Seun van Elohiem: 'n to cart. $20.99, new condition, Sold by Ingram Customer Returns Center rated 5.0 out of 5 stars, ships from NV, USA, published 2024 by Independently Published.
Add this copy of Met Krag Verklaar as Die Seun Van Elohiem: 'N to cart. $23.06, new condition, Sold by Just one more Chapter rated 4.0 out of 5 stars, ships from Miramar, FL, UNITED STATES, published 2024 by Independently published.