Die sogenaamde "laaste dae" is 'n periode wat reeds in die Skrif aangekondig word en tog het daar intussen omtrent 2000 jaar verloop en nog steeds het die einde nie aangebreek nie. Volgens Hebre???rs 1:1 het die laaste dae aangebreek met die koms van Y'shua na hierdie aarde. Handelinge 2:17 s??? dat Yahweh sy Gees in die laaste dae uitstort en sien die gebeure in Handelinge 2 minstens as 'n gedeeltelike vervulling van hierdie profesie wat oorspronklik in Jo???l 2 opgeteken staan. Jo???l 2, aan die ander kant, gebruik nie ...
Read More
Die sogenaamde "laaste dae" is 'n periode wat reeds in die Skrif aangekondig word en tog het daar intussen omtrent 2000 jaar verloop en nog steeds het die einde nie aangebreek nie. Volgens Hebre???rs 1:1 het die laaste dae aangebreek met die koms van Y'shua na hierdie aarde. Handelinge 2:17 s??? dat Yahweh sy Gees in die laaste dae uitstort en sien die gebeure in Handelinge 2 minstens as 'n gedeeltelike vervulling van hierdie profesie wat oorspronklik in Jo???l 2 opgeteken staan. Jo???l 2, aan die ander kant, gebruik nie die begrip "laaste dae" nie, maar plaas die hele profesie in die konteks van "die dag van Yahweh" - daardie dag wanneer Yahweh enersyds sy toorn oor die sonde van die w???reld gaan uitstort en andersyds die finale verlossing vir sy volk gaan bring. Dit wil dus voorkom of die Skrif met "laaste dae" verwys na die tydperk voor die finale koms van die Seun van die mens - 'n tydperk wat eintlik alreeds met die eerste koms van die Messias aangebreek het, maar waarvan die klimaks ???rens in die nabye toekoms l???.
Read Less
Add this copy of Met Die Oog Op Sy Koms to cart. $20.99, new condition, Sold by Ingram Customer Returns Center rated 5.0 out of 5 stars, ships from NV, USA, published 2024 by Independently Published.
Add this copy of Met Die Oog Op Sy Koms (Afrikaans Edition) to cart. $22.75, new condition, Sold by Just one more Chapter rated 4.0 out of 5 stars, ships from Miramar, FL, UNITED STATES, published 2024 by Independently published.