I Vrou is soos I Pizza. I Pizza is rond, kom in I vierkantige boks en jy eet hom in driehoeke. Dit is sinneloos maar tog geniet mens die pizza al verstaan mens nie die konsep nie. En ek het regtig probeer. Vroue is netso, verskil is hulle pas nie in I vierkantige boks nie, ek weet nie eens of hulle in enige boks pas nie. Daarom het ek besluit om op te hou probeer om hulle te verstaan, en net hulle skoonheid; uniekheid te geniet. Tog is ek steeds op soek na die volmaakte vrou, en ek "ken" vrouens ek het immers al oor die ...
Read More
I Vrou is soos I Pizza. I Pizza is rond, kom in I vierkantige boks en jy eet hom in driehoeke. Dit is sinneloos maar tog geniet mens die pizza al verstaan mens nie die konsep nie. En ek het regtig probeer. Vroue is netso, verskil is hulle pas nie in I vierkantige boks nie, ek weet nie eens of hulle in enige boks pas nie. Daarom het ek besluit om op te hou probeer om hulle te verstaan, en net hulle skoonheid; uniekheid te geniet. Tog is ek steeds op soek na die volmaakte vrou, en ek "ken" vrouens ek het immers al oor die driehonderd vrouegesigte I gedig geskryf- Kiekies, Vroue en Woorde 1 en 2 wat gepubliseer is. Kiekies, Vroue en Woorde 3 wat amper klaar geskryf is. Dan is daar nog die gedigte wat ek vir die Dream Girl 2022 deelnemers geskryf het. So tyd terug het ek agtergekom my soektog is eintlik lankal verby, ek ken die volmaakte vrou en ek is gelukkig om gereeld haar volmaakte glimlag te sien, maar ongelukkig het ek besef sy is my Verbode Valentyn, want sy is soos I fyn orgidiee wat mens nie mag pluk nie, maar gegun word om te bewonder. Hierdie bundel is vir my Verbode Valentyn.
Read Less
Add this copy of Verbode Valentyn to cart. $17.04, new condition, Sold by Ingram Customer Returns Center rated 5.0 out of 5 stars, ships from NV, USA, published 2023 by Independently Published.