Die Unieregering het in 1920 drie milit???re eerbewyse ingestel het uit erkentlikheid aan diegene wat tydens die Anglo-Boereoorlog aan Boerekant geveg het. Die Dekoratie voor Trouwe Dienst vir offisiere, die Anglo-Boereoorlog medalje, asook die Lint voor Wonden. Verskeie bekende Boereleiers het van hierdie toekennings ontvang. Genls Smuts, Botha en de la Rey, alhoewel Botha en de la Rey reeds oorlede was.Aan Generaal CR De Wet-Bevelvoerder van die Vrystaatse magte; Generaal CF Beyers- voorsitter tydens die Vredes ...
Read More
Die Unieregering het in 1920 drie milit???re eerbewyse ingestel het uit erkentlikheid aan diegene wat tydens die Anglo-Boereoorlog aan Boerekant geveg het. Die Dekoratie voor Trouwe Dienst vir offisiere, die Anglo-Boereoorlog medalje, asook die Lint voor Wonden. Verskeie bekende Boereleiers het van hierdie toekennings ontvang. Genls Smuts, Botha en de la Rey, alhoewel Botha en de la Rey reeds oorlede was.Aan Generaal CR De Wet-Bevelvoerder van die Vrystaatse magte; Generaal CF Beyers- voorsitter tydens die Vredes samesprekings in Vereeniging; Generaal JBM Hertzog- onder leier van die Vrystaatse magte, is geen milit???re eer bewyse vir die Anglo-Boereoorlog toegeken nie. Hierdie is 'n eerbewys aan hulle en ander; met woorde om hulle te bedank vir hulle diens aan ons volk.Die vryheids-ideaal en onafhanklikheid van, word treffend deur die woorde van die Vrystaatse volkslied verwoord: Sing burgers, die lied van vryheidEn sing van ons eie volksbestaanvan vreemde oorheersing vryOns klein gemeenskapis op orde, wet en reg gevestigOns het 'n plek tussen die stateOns het 'n plek tussen die state
Read Less