Daar woon 'n feetjie by elke soort Kaapse fynbos, en hier stel Antjie Krog hulle op haar onnabootsbare manier aan ons voor, in sestien verse vir kinders en almal wat die kind in hulleself behou het. Elke vers gaan oor die feetjie of klein wesentjie wat in 'n spesifieke spesie fynbos woon - daardie bossiesagtige plantegroei van die Kaapse Blommeryk. Hierdie feetjies, werk, versorg die plante of mors, hulle lag, slaap of droom. dis 'n besige lewe vir 'n gemiddelde fynbosfeetjie in die veld.
Read More

Read Less
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Near Fine in Very Good jacket. Afrikaans. Signed by both authors with drawing by each. Minor shelf wear and marks on both jacket and boards and presents handsomely in cellophane. Internally clean, excellent binding and intact. Pages remains clear. MK.