Skip to main content alibris logo

Krok en Dil Vlak 2 Boek 2: Ek wens ek was 'n reus

by ,

Image not available
Filter Results
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik ...

loading
Currently there are no copies available. However, our inventory changes frequently. Please check back soon or try Book Fetch.
Krok en Dil Vlak 2 Boek 2: Ek wens ek was 'n reus 2022, Pan Macmillan South Africa Children's Books, Johannesburg

ISBN-13: 9781776251414

Afrikaans

Paperback