Skip to main content alibris logo

Nadia du Plessis

Nadia du Plessis is die eienaar van Bvbblegvm Illustrations en woon in Kaapstad. Sy het 'n BA-graad in Visuele Kommunikasie-ontwerp. Al haar illustrasies word met die hand geteken en digitaal ingekleur - die perfekte balans tussen haar eerste liefde, kuns, en haar tweede liefde, ontwerp. As sy nie 'n illustreerder was nie, sou sy graag voltyds blomme wou pluk of katte streel.

Nadia du Plessis's Featured Books

  1. < Prev
  2. 1
  3. 2
  4. Next >