Cas Vos is 'n bekende op die gebied van digkuns. Sy vorige werke sluit in: Die goddelike komedie (2017) en Il Paradiso (2018). In albei het hy homself bewys as meestervertaler van die w???reld se meesterstukke. Sy nuutste bundel, Inferno, is die eerste rymende versvertaling van die meester Dante Alighieri in Afrikaans. Hierdie bundel is 'n prestasie wat in die voorsienbare toekoms onherhaalbaar is en lank 'n standaardwerk sal wees. Cas Vos ontvang reeds die volgende pryse: Die Andrew Murray-prys van die SuidAfrikaanse ...
Read More
Cas Vos is 'n bekende op die gebied van digkuns. Sy vorige werke sluit in: Die goddelike komedie (2017) en Il Paradiso (2018). In albei het hy homself bewys as meestervertaler van die w???reld se meesterstukke. Sy nuutste bundel, Inferno, is die eerste rymende versvertaling van die meester Dante Alighieri in Afrikaans. Hierdie bundel is 'n prestasie wat in die voorsienbare toekoms onherhaalbaar is en lank 'n standaardwerk sal wees. Cas Vos ontvang reeds die volgende pryse: Die Andrew Murray-prys van die SuidAfrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en Die Orde van die Goue Pen deur die Cordis Trust. Hy is vanaf 2004 - 2006 die President van die Internasionale Homiletica Societas. Hy het reeds 11 digbundels die lig laat sien. Sy vertalings sluit in: Homerus se Ilias en Odusseia uit Grieks, Dante se La Divina Comedia uit Italiaans en Dante se Il Paradiso ook uit Italiaans.
Read Less
Reading this paraphrase allowed me to visualize the story. Mary Jo Bang uses dozens of contemporary references to bring the poem to life. Her notes are excellent. I also read parts of Ciardi's translation, which is quite good, but not as fun or edgy as this one.
Stacey R
Oct 13, 2011
Excellent!
John Ciardi's translation of Inferno is detailed and rich with use of the English language that most closely matches the original language of this work.
HIs historical references and explanations are numerous and make the work even more meaningful. For a classical work originally from the middle ages, Ciardi makes it very understandable and enjoyable for modern audiences.