Stephan Winter het 'n obsessie om 'n biljoen rand te maak. Geld is vir hierdie supersakeman 'n ontsnapping van die onvolmaakte res van sy lewe - the mislukte huwelike, die vervreemding van sy kinders, sy goed weggesteekte verlede - dan sal hierdie abstrakte getal, so glo hy, hom bring tot by die portaal van 'n ongedefinieerde toestand van geluksaligheid. Sy groot deurbraak kom wanneer daar 'n staatstender uitgesit word vir digitale identiteitskaarte. Maar in Suid-Afrika kan jy nooit so 'n kontrak kry sonder 'n Swart ...
Read More
Stephan Winter het 'n obsessie om 'n biljoen rand te maak. Geld is vir hierdie supersakeman 'n ontsnapping van die onvolmaakte res van sy lewe - the mislukte huwelike, die vervreemding van sy kinders, sy goed weggesteekte verlede - dan sal hierdie abstrakte getal, so glo hy, hom bring tot by die portaal van 'n ongedefinieerde toestand van geluksaligheid. Sy groot deurbraak kom wanneer daar 'n staatstender uitgesit word vir digitale identiteitskaarte. Maar in Suid-Afrika kan jy nooit so 'n kontrak kry sonder 'n Swart Bemagtingsingsvennootskap nie. En dis deur sy maneuvreerdery in hierdie verband dat die krake in sy sakeryk blootgele word, asook in sy lewe. Hy maak vyande van die verkeerde mense, en vir hom kan daar net een uiteinde wees. 'n Pakkende en geheel oortuigende roman oor groot besigheid, groot lewens, en die groot val.
Read Less
Add this copy of Geldwolf; Roman to cart. $57.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2009 by Umuzi.