Skip to main content alibris logo

Riaan Manser

Riaan Manser se opkoms tot prominensie het begin met die ongelooflike węreld-eerste reis per fiets, reg rondom die Afrika-kontinent. Dit het hom presies twee jaar, twee maande en vyftien dae geneem, alleen en sonder hulp het hy 'n verbysterende 34 500 kilometer deur 34 verskillende lande getrap, waarvan sommige as die gevaarlikste en mees onherbergsame plekke in die węreld gereken word . Manser se prestasie het aan hom die titel "Out There Adventurer of the Year 2006" besorg en sy eerste boek,...See more