Skip to main content alibris logo

Janie Oosthuysen

Janie Oosthuysen is die vertaler van die Harry Potter-reeks en verskeie ander boeke waaronder Artemis Fowl en die Narnia-reeks. Daar het egter ook reeds meer as 16 humoristiese-, liefdes- en avontuurverhale uit haar pen verskyn. Sy het die CP Hoogenhout-medalje en die ATKV-Kinderboektoekenning ingepalm. Janie woon in Kaapstad en word beskou as een van die mees innoverende kinderboekskrywers in Suid-Afrika. Haar werk sluit in Die verlore eiland, Daar is vlooie in my bed en die Bessie Hemelbesem...See more