Annelie Botes
Annelie Botes is gebore in die winter van 1957 in die Kammanassie naby Uniondale. Sy en haar man, die ou gryse, bly die afgelope sewentien jaar in Port Elizabeth. "Ek sal skryf tot ek die dag seniel is, of dood neerslaan. Want ek wíl skryf." Lugkasteel en Kainsmerk het by Penguin Random House verskyn.
Annelie Botes is gebore in die winter van 1957 in die Kammanassie naby Uniondale. Sy en haar man, die ou gryse, bly die afgelope sewentien jaar in Port Elizabeth. "Ek sal skryf tot ek die dag seniel is, of dood neerslaan. Want ek wíl skryf." Lugkasteel en Kainsmerk het by Penguin Random House verskyn. See less
Annelie Botes's Featured Books