Skip to main content alibris logo
Sondebok - Venter, Irma
Filter Results
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency
Browse related Subjects
+ Browse All Subjects

Ranna Abramson skuil van die gereg n??? die dood van drie mans na aan haar. As 'n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen hul dekmantel as joernaliste om 'n aanval op 'n vrou onder Adriana se beskerming te ondersoek. Dit lei hulle na 'n skokkende ontdekking - 'n nuwe leidraad oor die verdwyning van 'n talentvolle matriekmeisie ses jaar gelede.

loading
Sondebok 2014, Human & Rosseau

ISBN-13: 9780798170338

Afrikaans

Trade paperback

Sondebok 2014, Human & Rousseau (Pty) Ltd, Cape Town

ISBN-13: 9780798167383

Afrikaans

Paperback