Skip to main content alibris logo

Slange En Slangbyte in Suid-Afrika

by

Write The First Customer Review
Slange En Slangbyte in Suid-Afrika - Marais, Johan
Filter Results
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Die titel bespreek 48 slangspesies wat 'n mens dikwels in Suider-Afrika raakloop. Daar word onderskei tussen die skadelose slange en die gevaarlike slange en wei spesiale aandag aan die skadeloses wat dikwels met gevaarlike spesies verwar word. Die titel benader die onderwerp op 'n direkte en eenvoudige manier wat dit toeganklik maak vir 'n ieder en 'n elk. Title verduidelik die stappe waarop slange ge?dentifiseer kan word eksplisiet, en in die afdeling oor slangbyte gee hy waardevolle advies oor die nood-behandeling en ...

loading
Slange en slangbyte in Suid-Afrika 1999, Struik Publishers

ISBN-13: 9781868724741

Afrikaans

Unknown binding