Hierdie reeks van vier historiese boeke deur P.J. van der Merwe oor die trekgeskiedenis van die Afrikaners herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDF-formaat, as 'n stel of individueel. Die ander drie boeke in die reeks is Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842), TREK - Studies oor die Mobiliteit van die Pioniers-bevolking aan die Kaap (1770-1842) en Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie (1657 ...
Read More
Hierdie reeks van vier historiese boeke deur P.J. van der Merwe oor die trekgeskiedenis van die Afrikaners herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDF-formaat, as 'n stel of individueel. Die ander drie boeke in die reeks is Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842), TREK - Studies oor die Mobiliteit van die Pioniers-bevolking aan die Kaap (1770-1842) en Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie (1657-1842).
Read Less
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Good. No Jacket. The boards are worn and marked. From the collection of well known Afrikaans academic and author H.J. Terblanche with his signature. Tanning. Minor markings. Soundly bound. Afrikaans. [Restored]23-03-2020.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Good. No Jacket. 183 pages (complete). In Afrikaans throughout. A gently aging copy. The boards have wear, marks, scuffing. They are balefully secure and sure. Within, the contents have scatterings of foxing here and there throughout. They are comfortable, familial, congenial, certain, clear. fk.