Skip to main content alibris logo

Padlangs Deur Suid-Afrika: 'n Streek-vir-streek-reisgids

by , ,

Padlangs Deur Suid-Afrika: 'n Streek-vir-streek-reisgids - Hopkins, Pat, and Olivier, Willie, and Slabbert, Denise
Filter Results
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Padlangs deur Suid-Afrika: 'n Streek-vir-Streek-Reisgids is meer as net 'n reisgids; dit is 'n omvattende handboek van die land wat insig gee in die talle nasionale skatte wat oral in Suid-Afrika aangetref word - van dinamiese stede tot bekoorlike plattelandse dorpe en gehuggies met 'n ryke geskiedenis. Hierdie boek is die ideale reisgenoot: dit verskaf goeie advies oor die beste roetes en bevat alles wat vakansiegangers moet weet wanneer hulle hul volgende vakansie beplan. Volkleurfoto's en 'n interessante kombinasie van ...

loading
Currently there are no copies available. However, our inventory changes frequently. Please check back soon or try Book Fetch.
Padlangs deur Suid-Afrika: 'n Streek-vir-streek-reisgids 2010, Struik Travel & Heritage

ISBN-13: 9781770077515

Afrikaans

Unknown binding