Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar. Ou bloed. Dit is trouens hoekom hy by die polisiemag aangesluit het. Keer op keer bevind hy hom in 'n doodloopstraat. En telkens word sy soektog gedwarsboom - onder andere deur korrupsie in die polisiemag. Maar Krige het in sy soektog 'n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy gee uitvoering daaraan. Wat Krige ook nie weet nie, is dat die bloed inderdaad dieper loop, soos 'n ...
Read More
Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar. Ou bloed. Dit is trouens hoekom hy by die polisiemag aangesluit het. Keer op keer bevind hy hom in 'n doodloopstraat. En telkens word sy soektog gedwarsboom - onder andere deur korrupsie in die polisiemag. Maar Krige het in sy soektog 'n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy gee uitvoering daaraan. Wat Krige ook nie weet nie, is dat die bloed inderdaad dieper loop, soos 'n geheimsinnige figuur vir hom gese het die aand toe sy pa vermoor is.
Read Less
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Very Good. The wraps are in a very good condition and appear as new. Internally clean and tightly bound. Complete with 303 pages. Afrikaans language. [B.K. ]
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Good. No Jacket. 303 pages (complete). In general good condition. The cover is tight and sure and neat. The cover has wear about the corners and edges. There is evidence of usage. The papertrims have handling marks at the corners. Inside, the contents are clean, clear, sure, assured and pleasing. fk.