Nelson Rolihlahla Mandela, seun van 'n hoofman, is gebore in die Transkei, en was van die begin af bestem vir grootheid. Tog was sy pad gesaai met struikelblokke en is hy weggeskeur van sy geliefdes. Hy is verban en uitgelewer, maar deur sy veg vir vryheid, gelyke regte en menslikheid, het hy daarin geslaag om een van die mees merkwaardige figure te word wat die geskiedenis nog ooit opgelewer het. Na amper drie dekades in die gevangenis, sal Mandela see naam altyd sinoniem wees met 'n bomenslike kapasiteit vir vergifnis, ...
Read More
Nelson Rolihlahla Mandela, seun van 'n hoofman, is gebore in die Transkei, en was van die begin af bestem vir grootheid. Tog was sy pad gesaai met struikelblokke en is hy weggeskeur van sy geliefdes. Hy is verban en uitgelewer, maar deur sy veg vir vryheid, gelyke regte en menslikheid, het hy daarin geslaag om een van die mees merkwaardige figure te word wat die geskiedenis nog ooit opgelewer het. Na amper drie dekades in die gevangenis, sal Mandela see naam altyd sinoniem wees met 'n bomenslike kapasiteit vir vergifnis, geduld, en 'n onontbeerlike oortuiging dat wat reg is sal triomfeer. Sy karakter, moed, nederigheid en medemenslikheid het gemaak dat die Suid-Afrikaanse volk hom vandag beskou as die Vader van die Nasie. Hierdie titel vertel Mandela se storie.
Read Less
Add this copy of Mandela: 'N Lewe to cart. $43.00, like new condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2007 by Sunbird Publishers Ltd, Kaapstad.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Fine. No Jacket. 96 pages (complete). In Afrikaans throughout. A most pleasing copy of this heavily illustrated celebration of Nelson Mandela. The illustrated matte boards are a little scuffed. They are yet smart and steady and healthy. The contents are in immaculate condition. Bright, fresh, joyous, clean, clear, amiable. fk.
Add this copy of Mandela: 'N Lewe to cart. $64.00, very good condition, Sold by Chapter 1 Books rated 5.0 out of 5 stars, ships from Johannesburg, SOUTH AFRICA, published 2007 by Sunbird Publishers Ltd.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
Near Fine. No Jacket. 96 pages (complete). In Afrikaans throughout. Heavily illustrated celebration of the life of Nelson Mandela. The illustrated matte boards are neat, tidy. They have some scuffing and rubbing. They are healthy. The contents are gratifyingly smart, clean, clear, confident, generous, calm. fk.