Skip to main content alibris logo

Maak Jou Huis Mooi: Meer as 40 Projekte om Binne 'n uur Tot 'n Naweek te Doen

by

Write The First Customer Review
Maak Jou Huis Mooi: Meer as 40 Projekte om Binne 'n uur Tot 'n Naweek te Doen - Colvin, Margaret
Filter Results
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency
Browse related Subjects
+ Browse All Subjects

Baie mense is maar skrikkerig vir binneversiering en bekommer hulle oor hoeveel tyd en geld dit gaan kos. Die skrywer het 'n eenvoudige en tydbesparende benadering en wys jou hoe om stylvolle bybehore en treffende afwerkings in jou huis te skep - met die minimum inspanning en onkoste. Maak jou huis mooi bevat meer as 40 binneversieridees wat in hoofstukke gegroepeer is volgens die benaderde tydsduur vir elke projek. Jy besluit self of jy binne naastenby 'n uur 'n lampskerm van gefotokopieerde bladmusiek wil maak, of a ...

loading
Maak Jou Huis Mooi: Meer as 40 Projekte om Binne 'n uur Tot 'n Naweek te Doen 1998, Metz Press, Bellville

ISBN-13: 9781875001514

Paperback