Hierdie gids is geilusstreer met foto's wat 'n blik bied op 'n keurige mengsel dekor- en interieurstyle wat vandag in Suid-Afrika voorkom. In die vier onderafdelings - in die Stad, op die Platteland, by die Strand en in die Buitelug - word daar gekyk na 'n menigte verskillende argitektoniese en binnerversierstyle wat regoor die land voorkom in woonvertrekke, slaapkamers, eetareas, kombuise, studeerkamers en badkamers, asook buite in die vorm van ingange, paadjies en treetjies, patio's, dekke en verandas, balkonne, sitplekke ...
Read More
Hierdie gids is geilusstreer met foto's wat 'n blik bied op 'n keurige mengsel dekor- en interieurstyle wat vandag in Suid-Afrika voorkom. In die vier onderafdelings - in die Stad, op die Platteland, by die Strand en in die Buitelug - word daar gekyk na 'n menigte verskillende argitektoniese en binnerversierstyle wat regoor die land voorkom in woonvertrekke, slaapkamers, eetareas, kombuise, studeerkamers en badkamers, asook buite in die vorm van ingange, paadjies en treetjies, patio's, dekke en verandas, balkonne, sitplekke, buitegeboue, swembaddens en plaveisel.
Read Less