Skip to main content alibris logo

Konsert Van Die Lewe: Die Storie Van Tolla Van Der Merwe

by

Write The First Customer Review
Konsert Van Die Lewe: Die Storie Van Tolla Van Der Merwe - du Toit, Tania
Filter Results
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Tien jaar na sy dood, word hy steeds onthou vir sy stories, sy unieke taal, sy humor in Afrikaans, maar meer dalk nog deur die wat hom geken het vir sy aardsheid, sy menslikheid, vir hoe hy ander op soveel vlakke aangeraak en onvoorwaardelik van homself gegee het. 'n Tekort aan feite oor Tolla is daar nie. Die vraag was hoe om sy storie te vertel...Die draad wat regdeur sy lewe geloop het is die van Tolla die gewer, die een wat uitdeel -- nie net tasbare goed nie, maar ook van homself, om die lewe 'n beter plek te maak. ...

loading
Konsert van die Lewe: Die Storie Van Tolla Van Der Merwe 2010, LAPA Publishers, Pretoria

ISBN-13: 9780799346473

Afrikaans

Paperback