Speel is 'n noodsaaklike deel van die leerproses. Kom ons speel moedig kinders aan om die w???reld te verken en hul verbeelding te gebruik. Die boek is propvol diverse karakters in trots Suid-Afrikaanse omgewings, en moedig kinders aan om hul eie stories op te maak, hulself uit te daag om nuwe speletjies baas te raak en hope pret saam met hul maats te h???.
Read More

Read Less