Skip to main content alibris logo

Klassiek Reeks: 'N Ander Land

by

Write The First Customer Review
Klassiek Reeks: 'N Ander Land - Schoeman, Karel
Filter Results
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van d???t wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, 'n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die "ander land" word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende.

loading
Klassiek reeks: 'n Ander land 2013, Human & Rosseau, Cape Town

ISBN-13: 9780798145114

Afrikaans
2nd edition

Trade paperback