Weinig mense spit diep in hulle spaargeld in, sluit hulle huis en klim vir drie maande van afsondering op 'n kanaalboot in die verre Engeland. Sonder geselskap. Sonder ervaring. Sonder 'n bootliksens. Sonder die voorwete dat alles goed sal afloop. Annelie en die gryse het besluit om die kanaalpad te vat en reg in die snerpende winter in te vaar. Om te toets wat hulle n??? vier-en-veertig jaar van saamwees in mekaar oorhet. Om te besin oor die roete van die allerlaaste vyftien sterkerige jare wat d???lk voorl???. Om ...
Read More
Weinig mense spit diep in hulle spaargeld in, sluit hulle huis en klim vir drie maande van afsondering op 'n kanaalboot in die verre Engeland. Sonder geselskap. Sonder ervaring. Sonder 'n bootliksens. Sonder die voorwete dat alles goed sal afloop. Annelie en die gryse het besluit om die kanaalpad te vat en reg in die snerpende winter in te vaar. Om te toets wat hulle n??? vier-en-veertig jaar van saamwees in mekaar oorhet. Om te besin oor die roete van die allerlaaste vyftien sterkerige jare wat d???lk voorl???. Om herinneringe te vergaar vir die stil dae op die ouetehuisstoep. En om mekaar vergifnis te gee vir sovele sondes. Min sou hulle kon voorsien dat die reis van hosannas ook 'n reis van tappende ontberings en rasperende emosies sou wees. En dat hulle meer as een maal die boot wou verlaat en hul kinders bel om hulle te kom haal. Maar tot op die een-en-ne???ntigste dag het hulle vasgehou aan die idille. En aan mekaar. In Kammaland is die supergewilde Annelie Botes terug met 'n vertelling wat al die kenmerke dra waarvoor haar aanhangers haar koester.
Read Less
Add this copy of Kammaland (Afrikaans Edition) to cart. $15.70, very good condition, Sold by Books From California rated 4.0 out of 5 stars, ships from Simi Valley, CA, UNITED STATES, published 2020 by Penguin Random House South Afric.