Skip to main content alibris logo
Goeiemore Mnr Mandela - la Grange, Zelda
Filter Results
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Zelda la Grange het grootgeword as 'n ondersteuner van die reels wat wit en swart skei. En tog sou sy een van Nelson Mandela se naaste vertrouelinge word, en liefde en respek ontwikkel vir hierdie man wat aan haar as 'n vyand voorgehou is. Goeiemore, mnr. Mandela vertel die uitsonderlike verhaal van hoe 'n jong vrou se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd. Dit volg die ongelooflike lewenspad van 'n verskrikte tikster in haar vroee twintigs wat gekies word as die president ...

loading
Goeiemore Mnr Mandela 2014, Penguin Books (South Africa), Parklands

ISBN-13: 9780143539117

Afrikaans

Trade paperback