Skip to main content alibris logo

Gids Tot Grasse Van Suider-Afrika

by

Write The First Customer Review
Gids Tot Grasse Van Suider-Afrika - van Oudtshoorn, Frits
Filter Results
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Die grasfamilie, bekend as Poaceae, is waarskynlik die belangrikste plantfamilie op aarde. Grasse is die eerste voedselplante wat deur mense aangeplant is. Graangewasse, soos mielies, koring, rys en suikerriet (almal grasse), is steeds ons belangrikste bron van energie. Gras, in die vorm van voer, is ook die belangrikste bron van kos vir vee en die groot kuddes grasvreters in die natuur. Die akkurate identifikasie van grasse raak belangrik tydens veldbestuur aangesien grasse ten opsigte van hul weidingswaarde en ander ...

loading
Gids Tot Grasse Van Suider-Afrika 1991, Briza, Arcadia

ISBN-13: 9780620158633

Afrikaans

Unknown binding