Skip to main content alibris logo
Feminite - Digters, Dansende, and Nel, Philip
Filter Results
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency
Browse related Subjects
+ Browse All Subjects

Elke oggendstond het I soort heiligheid - daai gevoel van God hoor my. Ek beskou vrouwees soos jakarandas wat bloei, so ook bloei die vrou, party met I nikssiende le??? blik, ander met I oordadige maskerspel en party met sielswoorde en ander met trane en depressie. En daardie gevoel word uitgestort in woorde, soos in hierdie bundel. Saggies kom die gedagte by my op: Wat is die vrou, dat God aan ons dink, Sy genade uitstort? Dit is die heiligheid van vrouwees elke oggend - I tapyt van genade wat ons omring. In hierdie ...

loading
Feminite 2022, Independently Published

ISBN-13: 9798410566841

Afrikaans

Trade paperback