Die storie van Emma en Nella. Emma maak 'n lewe vir haar en haar optelkind Nella in Blackheath. Lank gelede sou sy met Gert trou, maar sy pa laat hom uit die kerk storm en die mislukte troudag maak haar hard en onverskrokke. Daar is nie keer aan haar toe sy besluit om later vir Nella aan te neem nie - 'n baba met Fetale Alkoholsindroom wat sy langs 'n snelweg kry. Nou is Nella twaalf en met tik deurmekaar. Maar tussen Nella en die afgrond staan Emma. Na 'n hellevaart waarin die kind vir sewe dae spoorloos verdwyn het, neem ...
Read More
Die storie van Emma en Nella. Emma maak 'n lewe vir haar en haar optelkind Nella in Blackheath. Lank gelede sou sy met Gert trou, maar sy pa laat hom uit die kerk storm en die mislukte troudag maak haar hard en onverskrokke. Daar is nie keer aan haar toe sy besluit om later vir Nella aan te neem nie - 'n baba met Fetale Alkoholsindroom wat sy langs 'n snelweg kry. Nou is Nella twaalf en met tik deurmekaar. Maar tussen Nella en die afgrond staan Emma. Na 'n hellevaart waarin die kind vir sewe dae spoorloos verdwyn het, neem Emma en Gert haar na 'n reabilitasiesentrum in Port Elisabeth. Op pad terug kom Gert se verlede aan die lig en slaan Emma se verhaal 'n heel nuwe koers in.
Read Less