Skip to main content alibris logo
Die Wraak Van Knor - Menten, Tosca, and Hees, Elly (Illustrator), and Kleyn, Shane (Translated by)
Filter Results
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency
Browse related Subjects
+ Browse All Subjects

Worsies groei nie aan bome of iewers onder die grond nie. Worsies word gemaak van varke. Dit is nou eenmaal so. Hierdie boek gaan oor kampioenworsies. Dit gaan ook oor 'n vergete oupa, wat vroeer 'n slagter was, die liewe varkie Knor en die Worswedstryd van die Eeu. As jy nie van wors hou nie, moet jy liewer nie hierdie boek lees nie. En as jy wel van wors hou, eintlik ook nie ...Of juis? Jy sien: Bette Babs kry op haar verjaardag 'n varkie van haar oupa. Sy noem hom Knor. Dit lyk miskien of Bette 'n oulike oupa het, maar ...

loading
Die Wraak Van Knor 2012, Protea Boekhuis, Menlopark 0102

ISBN-13: 9781869195212

Afrikaans

Paperback