Skip to main content alibris logo

Die Wonderwerker

by

Die Wonderwerker - Barnard, Chris
Filter Results
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Toe Eugene Marais deurtrek van malaria en morfien by 'n vreemde plaashuis in die Waterberg ingeneem word, verander daardie huishouding heeltemal. Twee vroue ding mee om sy aandag - Maria, die huisvrou, en Jane, 'n jong meisie onder die gesin se sorg. En op hulle beurt is daar twee jaloerse mans - Gys, die eggenoot, en hul seun, Adderjan. Oor die maande waarin Marais onder die sorg van die twee vroue herstel, verrig hy wat vir die plaasmense en hul bure na wonderwerke lyk. Hy versamel en ondersoek byna alles, maak diere mak ...

loading
Currently there are no copies available. However, our inventory changes frequently. Please check back soon or try Book Fetch.
Die Wonderwerker 2012, Penguin Books (South Africa), Parklands

ISBN-13: 9780143530558

Afrikaans

Paperback