Skip to main content alibris logo

Die Vermaaklike Lewe Van Tyl Uilspieel

by

Write The First Customer Review
Die Vermaaklike Lewe Van Tyl Uilspieel - Grobbelaar, Pieter W.
Filter Results
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Tyl Uilspieel se storie is reeds vir honderde jare bekend aan Europeers. Het hy regtig geleef? Niemand weet nie, maar daar is talle stede in Europa waar 'n mens sy spore kan navolg. Feit bly staan dat kinders dol sal wees oor sy avonture, flaters en foppery. Ouer lesers sal weer die pikareske aard van die vertelling waardeer - en glimlag vir die universele waarheid wat daaragter skuil.

loading
Die Vermaaklike Lewe Van Tyl Uilspieel 2011, Protea Boekhuis, Menlopark 0102

ISBN-13: 9781869190941

Afrikaans

Hardcover