Skip to main content alibris logo
Die Fout by Ons Sterre - Green, John
Filter Results
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Die oorspronklike Engelse roman - THE FAULT IN OUR STARS - is 'n internasionale blitsverkoper waarvan ook 'n baie suksesvolle rolprent gemaak is. Die bekende skrywer en kunstenaar, Tinus Horn, het die boek op 'n sensitiewe manier in Afrikaans vertaal as DIE FOUT BY ONS STERRE. Ondanks die mediese wonderwerk wat gewasse laat krimp en vir haar 'n paar jaar koop, stuur Hazel se lewensverhaal op die einde af; haar diagnose het die inhoud van die laaste hoofstuk bepaal. Maar wanneer 'n uiters aantreklike omwenteling met die naam ...

loading
Die Fout By Ons Sterre 2016, Penguin Books (South Africa), Parklands

ISBN-13: 9781485900122

Afrikaans

Paperback