Om vrygespreek te word op aanklag van moord, beteken nie dieselfde as om onskuldig bevind te word nie. En onskuld word nie maklik bewys nie. Veral nie 'n tweede maal nie. Drie jaar na die moord op haar man, wen Kayla Cilliers 'n skryfkompetisie en gaan na die kunstenaarskolonie, Bohemia, om haar manuskrip onder leiding van die wereldbekende skrywer, Rose-Anne Lockwood, af te rond. Kort na haar aankoms, kom Kayla op 'n lyk af en dis nie net Mitch Lockwood wat wil sorg dat sy die keer nie skotvry kom nie. Boheem is die derde ...
Read More
Om vrygespreek te word op aanklag van moord, beteken nie dieselfde as om onskuldig bevind te word nie. En onskuld word nie maklik bewys nie. Veral nie 'n tweede maal nie. Drie jaar na die moord op haar man, wen Kayla Cilliers 'n skryfkompetisie en gaan na die kunstenaarskolonie, Bohemia, om haar manuskrip onder leiding van die wereldbekende skrywer, Rose-Anne Lockwood, af te rond. Kort na haar aankoms, kom Kayla op 'n lyk af en dis nie net Mitch Lockwood wat wil sorg dat sy die keer nie skotvry kom nie. Boheem is die derde boek in die reeks wat met Springgety afgeskop het en in Fortuin verder gevoer is. Gys Niemand moet weer sy speurvernuf inspan - al is dit uit 'n heel ander hoek as die speurders wat Kayla wil vastrek.
Read Less