Skip to main content alibris logo
Benut Ons Inheemse Bome - Venter, Fanie, and Venter, July-Ann
Filter Results
Item Condition
Seller Rating
Other Options
Change Currency

Benut ons Inheemse Bome is ongetwyfeld die nuttigste en mees praktiese boek wat oor die onderwerp in Suid-Afrika gepubliseer is. Hierdie derde en hersiene uitgawe bevat 22 meer boomspesies. Die 163 boomsoorte is alfabeties volgens botaniese naam gerangskik, met meer as 850 volkleur foto's geillustreer en volledig bespreek. Die volgende inligting is vir elke boomsoort ingesluit: 'n Inleidende afdeling oor die kweek van bome deur saad, steggies en stamsteggies. 'n Volledige spesiebeskrywing, kenmerke waaraan die boom uitgeken ...

loading
Benut ons inheemse bome 2002, Briza, Arcadia

ISBN-13: 9781875093342

Afrikaans

Paperback