Hans van Rensburg se magnetiese persoonlikheid en sy sterk teenkanting teen Suid-Afrika se deelname aan die Tweede W???reldoorlog het Afrikaners s??? aangegryp dat die Ossewabrandwag (OB) binne drie jaar na sy stigting by die 300 000 lede gehad het. In die vroe??? 1930's was Van Rensburg egter nog deel van die regering en het 'n blink politieke toekoms vir hom gewink. Hy was die jongste Justisiehoof voordat hy as die jongste administrateur van 'n provinsie aangestel is. Hy was ook 'n regsgeleerde, filosoof, taalkundige en ...
Read More
Hans van Rensburg se magnetiese persoonlikheid en sy sterk teenkanting teen Suid-Afrika se deelname aan die Tweede W???reldoorlog het Afrikaners s??? aangegryp dat die Ossewabrandwag (OB) binne drie jaar na sy stigting by die 300 000 lede gehad het. In die vroe??? 1930's was Van Rensburg egter nog deel van die regering en het 'n blink politieke toekoms vir hom gewink. Hy was die jongste Justisiehoof voordat hy as die jongste administrateur van 'n provinsie aangestel is. Hy was ook 'n regsgeleerde, filosoof, taalkundige en taalstryder, bekwame burokaat, militaris, boer, wildjagter en hengelaar. Sy lewensverhaal strek oor sewe dekades en hy was by al die belangrikste historiese gebeure van 20ste eeu betrokke - van die Anglo-Boereoorlog tot die apartheidsregering. Dit is 'n tydperk waartydens talle "ismes" hoogty gevier het: imperialisme, nasionalisme, nasionaal-sosialisme, kapitalisme, kommunisme en rassisme. In die verlede is besprekings van Van Rensburg meestal beperk tot sy rol as OB-leier, terwyl hierdie boek ook gaan ondersoek instel na sy rol in die totstandkoming van die apartheidsbewind. Dit is minder bekend dat hy in die vroe??? 1950's as kommissaris van die Groepsgebiederade - 'n ankerpunt van apartheidsbeleid - aangestel is. Sy konflik met die verantwoordelike minister, PW Botha, het tot sy bedanking gelei. Van Rensburg word dikwels as 'n verbete Afrikaner-fascis beskryf, maar die werklikheid is meer kompleks. In vele opsigte was hy dalk eerder 'n gerieflike sondebok vir die Smuts- en Nasionale Party-regerings.
Read Less
Add this copy of Afrikaner-Sondebok? to cart. $21.95, new condition, Sold by Books2anywhere rated 5.0 out of 5 stars, ships from Fairford, GLOUCESTERSHIRE, UNITED KINGDOM, published 2021 by Jonathan Ball Publishers SA.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
PLEASE NOTE, WE DO NOT SHIP TO DENMARK. New Book. Shipped from UK in 4 to 14 days. Established seller since 2000. Please note we cannot offer an expedited shipping service from the UK.
Add this copy of Afrikaner-Sondebok? to cart. $22.58, new condition, Sold by Paperbackshop International rated 2.0 out of 5 stars, ships from Fairford, GLOS, UNITED KINGDOM, published 2021 by Jonathan Ball Publishers SA.
Choose your shipping method in Checkout. Costs may vary based on destination.
Seller's Description:
PLEASE NOTE, WE DO NOT SHIP TO DENMARK. New Book. Shipped from UK in 4 to 14 days. Established seller since 2000. Please note we cannot offer an expedited shipping service from the UK.
Add this copy of Afrikaner-Sondebok?: Die Lewe van Hans van Rensburg, to cart. $27.92, new condition, Sold by Ingram Customer Returns Center rated 5.0 out of 5 stars, ships from NV, USA, published 2021 by Jonathan Ball Publishers SA.
Add this copy of Afrikaner-Sondebok? Die Lewe Van Hans Van Rensburg, to cart. $35.44, new condition, Sold by Russell Books rated 4.0 out of 5 stars, ships from Victoria, BC, CANADA, published 2021 by Jonathan Ball Publishers SA.
Add this copy of Afrikaner-Sondebok? Die Lewe Van Hans Van Rensburg, to cart. $52.81, good condition, Sold by Bonita rated 4.0 out of 5 stars, ships from Newport Coast, CA, UNITED STATES, published 2021 by Jonathan Ball Publishers.
Add this copy of Afrikaner-Sondebok? Die Lewe Van Hans Van Rensburg, to cart. $84.66, new condition, Sold by Bonita rated 4.0 out of 5 stars, ships from Newport Coast, CA, UNITED STATES, published 2021 by Jonathan Ball Publishers.